Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kaggelvuur-kuier maak ’n verskil

Bethlehem se Sonskyn-volkspelelaer hou jaarliks ’n Winterhulp-kaggelvuuraand ten bate van die Sonskyn-dienssentrum.

Die Vriende van die Museum, die museumkurators en die museumtrust het op Donderdag 21 Junie ook aan die geselligheid deelgeneem om ’n verskeidenheid benodigdhede vir die sentrum in te samel.

Gaste het ook sop en sjerrie om ’n kaggelvuur geniet.

Pieter Olivier, lid van die volkspelelaer, sê dit was ’n besonderse gesellige aand waar vriendskappe versterk en nuwes gemaak is.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vrystaat Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.