Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Klubsterre puik

Die Motus Ford-klubgholfkampioenskaps­byeenkoms is in Maart by die Kroonstad-buiteklub aangebied.

Franco Froneman, met ’n telling van 141 oor 36 putjies, is die sesde keer agtereenvolgens as klubkampioen in die mansafdeling gekroon. In die B-afdeling vir mans het Japie Malherbe gewen en in die C-afdeling Leon Els.

Pheletso Motta is as die vroue­klubkampioen vir 2021 gekroon, met Christelle Froneman as die wenner in die B-afdeling en Herna Els as die C-afdeling se algehele wenner.

Die netto-wenner in die A-afdeling vir mans is Burger Geldenhuys, in die B-afdeling Gert Wessels en in die C-afdeling Chris Cornelissen. Marie Louw is as die netto-wenner aangewys wat die vroue betref.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.