Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Koop en gee van skoene kan help

Shoes on Wheels sal The Growing Tree Learning Academy op 20 Mei van 08:00 tot 15:00 by Thringstraat 24, Kroonstad, besoek.

Dié organisasie verkoop egte leerskoene, en ’n gedeelte van die wins wat hieruit gemaak word, word aan liefdadigheidsorganisasies geskenk. Shoes on Wheels versoek ook dat mense hul ou skoene skenk, wat aan behoeftiges oorhandig sal word.

Vir meer inligting bel Seugnet Grobbelaar by 082-699-1070.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.