Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kragdiewe kry tweede kans

Eskom wil hê Vrystaters moet ’n nuwe blaadjie omslaan en ophou om onwettig krag te gebruik.

As deel van Eskom se Come Clean, Be Legal-veldtog, het ’n span Bethlehem Woensdag (28/11) besoek om inwoners aan te moedig om na vore te kom indien hul krag­meters mee gepeuter is of indien hulle van onwettige kragverbindings gebruik maak.

Mense kan nog tot die einde van Desember aansoek doen om vir ligter strawwe wettige krag­verbruikers te word.

Stefanie Jansen van Rensburg, ’n Eskom-woordvoerder, het gesê mense wat nou na vore kom sal 50% kleiner boetes betaal en hul kragtoevoer sal ook nie afgesny word nie.

“Die persone sal ook ’n gratis nuwe kragmeter ontvang en sal nie vervolg word nie.”

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vrystaat Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.