Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Maak skool trots met deelname in virtuele eisteddfod
Leerlinge aan die Hoërskool Witteberg in Bethlehem het in dié dorp se virtuele eisteddfod presteer. Van links is Jani de Bruin (prosa, A+; poësie, A++), Suné Allen (fotografie, B en B+), Karien Bezuidenhout (poësie, A+), Jurie Wessels (klavierduet, A++; poësie, A++) en Simoné Venter (solosang, A++; prosa, A++ en A+; poësie, A++ en A; prosa, A+; klavierduet, A++; klaviersolo, A, A+ en A++).Foto: Verskaf
Maak skool trots met deelname in virtuele eisteddfod
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.