Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Muurbal hier gratis geniet

Vir diegene wat graag aktief wil raak, is muurbal dalk net die sportsoort om te oorweeg.

Die Bethlehem-muurbalklub nooi alle belangstellendes (mans, vroue en kinders) om elke Dinsdag en Donderdag van 16:00 tot 17:00 gratis te speel.

Afrigting sal vir alle junior spelers aangebied word.

Bel Nelus Loots by 082-802-1009 of Jamie Johnson by 078-638-2514 vir meer inligting om hierby betrokke te raak.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vrystaat Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.