Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Nuwe projek laat jou na woorde soek

Vrystaat Nuus/News begin met ’n woordsoek-kopkrapper wat in samewerking met adverteerders op ’n gereelde basis sal verskyn.

Die eerste leser wat die regte antwoord stuur, sal pryse ontvang.

Die woorde in die kopkrapper, of leidrade na die antwoord, sal in die advertensie verskyn.

Hierdie week se kopkrapper word in samewerking met die Frontier Inn and Casino aangebied.

Een gelukkige leser staan die kans om ’n R250-koopbewys van The Beef Baron-restaurant en R100 kontant van Vrystaat Nuus/News te wen.

Stuur jou inskrywing na coleen@volksblad.com, of lewer dit in kantoorure by Vrystaat Nuus/News se kantoor by Mullerstraat 39, Bethlehem, af.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.