Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Oomblik van stilte vir Furstenburg

Almien Furstenburg (77), ’n bekende in musiekkringe in die Oos-Vrystaat, is Woensdagaand (25/03) oorlede.

Furstenburg, van Bethlehem, het vroeër vanjaar ’n brein-aneurisme gehad, waarna sy in Bloemfontein geopereer en lank daar in die hospitaal was. Sy is na Bethlehem oorgeplaas en is Woensdag ontslaan.

Weens die nasionale inperking sal daar nie ’n begrafnisdiens gehou kan word nie. Familie en vriende word gevra om ’n rukkie stilte te hou, tot haar nagedagtenis.

Furstenburg word oorleef deur haar seun, Francois, skoondogter, Antoinette, en vyf kleinkinders.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.