Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Oop hand dra DBV

Die DBV is van maandelikse skenkings afhanklik om na viervoetige inwoners om te sien.

Dit is vir die vereniging ’n voorkeursaak om dié diere te voed en versorg.

Skenkings is ook broodnodig vir die organisasie om sy dag-tot-dag-uitgawes te dek.

Lesers wat hulle ondersteuning aan die DBV wil bied, kan die vereniging kontak.

Kroonstad:

  • Kontak die DBV-kantoor by 079-871-5947.
  • Bel Elouise Hoffman by 076-172-3720.

Bethlehem:

  • Skakel 058-303-3998.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.