Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Personeellede vereer vir jare se diens

Personeellede van VKB wat al jare lank by dié maatskappy werk, is op ’n spog­geleentheid vir hul harde werk, toewyding en lojaliteit beloon.

Die personeellede, wat al 20 jaar en langer by VKB werk, is op Woensdag 7 November by die Siesta-gastehuis naby Frankfort vereer.

Dié wat goed tydens opleiding presteer het, het boonop sertifikate hiervoor ontvang.

Die maatskappy het besondere waardering getoon aan Corné Wessels (finansies: hoofkantoor) en Gerhard de Waal (meganisasie: Frankfort) wat reeds 40 jaar uitmuntende diens lewer.

VKB bedank elke personeellid en is dankbaar vir hul lojaliteit.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vrystaat Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.