Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Potte prut en kole gloei vir viering

Die Hoërskool Voortrekker se wildsfees, wat Vrydag (06/09) gehou is, was deel van die vieringe van dié skool se 117de bestaansjaar.

In die proe-en-skep-lapa was daar onder meer ’n wye verskeidenheid potjiekosgeregte te kry, met keuses soos volstruis, wildskenkel, kameelperdstert en tarentaal.

Talle vleissoorte was op die spit, soos lechwe en blou­wildebees.

Roosterkoeke, brode en aartappelslaai kon saam met die vleis geniet word.

Buiten die verskeidenheid soorte vleis waaraan fees­gangers kon smul, was daar ook ’n kunsmark met ’n verskeidenheid stalletjies.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.