Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Rolbalspanne aangewys

Die Noord-Vrystaatse rolbalspanne wat aan die interdistrikte-kampioenskapsbyeenkoms gaan deelneem, is Saterdag (18/01) ná die Noord-Vrystaatse oefensessie by die Bethlehem-rolbalklub bekend gemaak.

Die spanne is soos volg:

  • A-span (vroue, ope): Judy Badenhorst, Erika Basson, Sharon Meisie, Helena van Tonder, Marthie Knoetze, Ina Peyper, Ansie Fourie en Stephanie Maritz.
  • B-span (vroue, ope): Connie Breytenbach, Alta de Gouveia, Rina Niewenhuys, Nita Wessels, Helga Rossouw, Erika Sieberhagen, Wilma du Plooy en Erika Enslin.
  • Veterane-span (vroue): Louisa Bibbey, Corrie Rudy, Elize Odendaal, Lettie Burgers, Catrien Koekemoer, Estelle Oostuyse, Hantie Vermaak en Moira Kleynhans.
  • A-span (mans, ope): Hans van Tonder, Alan Breytenbach, David Scott, Andries Strydom, Robbie Robertson, Deon Ririe, Abraham Venter en Loffie Cronje.
  • B-span (mans, ope): Charl Sieberhagen, Louis du Plessis, Jaco du Plooy, Marius van Schalkwyk, Wilfred Fourie, Braam van Zyl, Kyle Cloete en Derrick de Gouveia.
  • Veterane-span (mans): Ben Pieters, Louis Nel, Boytjie Petit, Kobus Rossouw, Marius Heunis, Jan Coetzee, Gallie Geyser en André Viljoen.

Die spanbestuurders is Lydia Morgan, Cheryl Malcolm, Marlene Thomas, Gert Badenhorst, Johan Wessels en Skippies Scheepers.

Altesaam 94 spelers neem Saterdag (25/01) aan die Riemland-vierspelbyeenkoms by die Bethlehem-rolbalklub deel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.