Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Skenkers erken wat fonds aanvul

Volksblad, moederkoerant van Vrystaat Nuus/News, se Ons gee om-fonds, wat nood in die streek help verlig, staan nou op R127 804,20. Dus is dit nog R872 195,80 weg van die mikpunt van R1 miljoen wat dié fonds jaarliks probeer insamel. Hier is die nuutste erkenningslys van skenkers aan die fonds:

  • P.B. Mentz – R1 200;
  • Cecil en Shirli Rabinowitz – R250;
  • Vriend van Warmbad – R50;
  • Oud-Bloemfonteiners – R1 000;
  • Welvaartkongres – R991;
  • NG gemeente Heilbron – R450;
  • NG gemeente Luckhoff – R485;
  • NG gemeente Soutpan – R1 061;
  • NG gemeente Berg en Dal – R3 400;
  • Dankbaar – R6 000;
  • NG gemeente Bothaville – R528;
  • NG gemeente Kestell – R533;
  • NG gemeente Andrew Murray – R125;
  • NG gemeente Woodland Hills Gemeenskapskerk – R100;
  • NG gemeente Universitasrif – R550;
  • NG gemeente Koppies – R126;
  • NG gemeente Bethlehem-Oos – R3 215;
  • NG gemeente Petrus Steyn – R7 418;
  • NG gemeente Bloemheuwel – R3 208,10;
  • NG gemeente Hertzogville – R908;
  • NG gemeente Fauresmith – R4 045;
  • Anoniem – R65,15;
  • R. Jacobs – R2 000;
  • A. le Roux R1 000;
  • Dr. C – R440;

) Kloppers – R15 000;

  • Hanmar – R2 000;
  • Dawid en Hester – R5 000;

) NG gemeente Vrede – R12 000;

  • Nederduits Hervormde kerk – R3 265; en
  • NG gemeente Odendaalsrus – R2 074.

Die totaal van die skenkings op hierdie lys is R78 487,25.

  • Maak ’n skenking deur ’n inbetaling te doen by: Volksblad-Kersfonds, Nedbank-tjekrekening 102-891-9980, takkode 117-134, en stuur ’n afskrif van die inbetaling­strokie na ria@­engo.co.za.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.