Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Skrikkelfees ten bate van sentrum

Die Sonskyn-dienssentrum bied op Saterdag 29 Februarie om 10:00 die Sonskyn-skrikkelfees by die sentrum aan.

Annemie Bosman, bestuurder, sê hul subsidies is verminder en die sentrum trek swaar. Enigeen wat ’n skenking vir die wit­olifanttafel wil doen, kan dit by die sentrum aflewer.

’n Verskeidenheid kosstalletjies sal oop wees en kosbestellings kan vooraf, op 24 Februarie, geplaas word.

Dit kan dan die Saterdag om 11:00 gekry word.

’n Vrugtekoek wat deur Mynhardt Joubert van Kokkedoor-faam gebak is, kan gewen word. Koop ’n kaartjie om ’n kans te staan om die vrugtekoek te wen.

Rig navrae aan Bosman by 058-307-3780.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.