Vrystaat Nuus/News se woordsoek-kopkrapper vir die week word in samewerking met Frontier Inn and Casino aangebied.
Alle korrekte inskrywings sal oorweeg word, en die wenner word met ’n gelukstrekking bepaal. Die woorde in die kopkrapper is in die advertensie onderaan die bladsy.
Soek elkeen van die woorde wat onder die tabel gelys word en omkring dit of trek ’n streep daardeur.
Een leser sal ’n koopbewys van The Beef Baron-restaurant, asook R100 van Vrystaat Nuus/News, wen.
Stuur inskrywings na coleen@volksblad.com, of gee dit in kantoorure by Vrystaat Nuus/Newsse kantoor by Mullerstraat 39 in. Voeg kontakbesonderhede by die inskrywing.