Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Sprekers na eindronde

Die Laerskool Truida Kestell se redenaars sê hul sê – of dit voor ’n gehoor is, of weens die Covid-19-pandemie en staat van inperking noodgedwonge voor ’n kamera.

Altesaam 24 sprekers van dié skool het na die nasionale eind­ronde van die Radikale Redenaar-kompetisie deurgedring. Hulle is: Mia Grobbelaar (Afrikaans huistaal), Inge Meintjes (Afrikaans eksperimenteel, lees prosa), Charné Stebbing (lees prosa, lees poësie), Liam Amaro (Afrikaans addisionele taal), Heilene Meintjes (Afrikaans eksperimenteel, lees prosa), Christiné Bester (Afrikaans huistaal), Kai de Klerk (Afrikaans addisionele taal, Engels eksperimenteel, lees prosa, lees poësie, lees Engelse prosa), Koot Bender (tweetalig), Nelisa-May Doman (tweetalig), Annika van der Riet (Afrikaans huistaal), Jemma Shep­hard (Engels huistaal), Isabella Koch (Afrikaans eksperimenteel), Fransisca Rheeder (lees prosa), Erné van Aswegen (lees poësie, lees Engelse poësie), Bianke Stemmet (Afrikaans huistaal), Leandrie Kruger (lees prosa), Nerida de Beer (lees prosa, lees poësie), Zilni van Wyk (lees prosa, lees poësie, lees Engelse prosa, lees Engelse poësie), Clarissa Hepburn (Engels addisionele taal), Mikayla McMaster (lees poësie), Kaitlyn Going (Afrikaans addisionele taal, lees prosa), Jana Grobbelaar (tweetalig), Liam-Lloyd Doman (Engels eksperimenteel) en Mignon Thomas (lees poësie).

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.