Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Swemmers pak die Midmarmyl by Howick aan

Altesaam 16 leerlinge aan die Hoërskool Voortrekker het Saterdag (08/02) en Sondag (09/02) aan die Midmarmyl-oopwaterswembyeenkoms by Howick deelgeneem.

Swemmers moes 1,6 km voltooi.

Die uitslae is soos volg:

Robbie Hattingh 20.44 en 20.31, Stephan Naudé 24.22, Wian Botha 31.59, Tristan Craven 34.09, Wian Burger 34.35, Piet Botha 34.40, Kennith Outram 30.47, 31.26, 34.18 en 37.50, Wikus Botha 43.40, Cullen Steyn 30.23, Jayden Steyn 34.14, Rayno Botha 33.23, Caitlyn Koster 33.13, Ebet Bester 32.19, Kiana Engelbrecht 25.45 en 26.28, Cherna Fouché 28.02 en Anke Fourie 29.42.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.