Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Talentvolles ryg eerbewyse in

Die Hoërskool Voortrekker spog met 159 goue eerbewyse, 29 silwer-eerbewyse en 2 brons-eerbewyse wat leerlinge op vanjaar se Bethlehem-eisteddfod verwerf het. Dit is vanjaar van 13 tot 17 Augustus gehou.

Vier leerlinge het ook spesiale eerbewyse ontvang. Jené van Heerden het ’n eerbewys vir topprestasie in Afrikaanse spraak en drama ontvang. Beaté Boshoff is as topdeelnemer in die instrumentale afdeling vir seniors aangewys en Dané van Graan het ’n eerbewys as topdeelnemer in die instrumentale afdeling vir juniors ontvang.

Nicole Brown het ’n eerbewys as topdeelnemer in die dans-afdeling vir seniors ontvang.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vrystaat Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.