Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Vele

Saronja Grobler, Bethlehem

Woorde is daar nie om dankie te sê vir alles wat die Bethlehem-gemeenskap, vriende en geliefdes vir my en die kinders gedoen en beteken het, nadat ons huis op 13 Julie afgebrand het.

Ons wil elkeen bedank vir elke donasie, boodskap, drukkie, gebede, was van klere en so meer. Dankie aan ChangeNetSa wat hul harte oopgemaak het en hulp gekry het om van my houtmeubels te restoureer. Baie dankie ook aan ds. Dougie Bubb wat ons spesiaal opgedra het aan Pappa Vader.

Van Saronja, Dirco, Hanrique en Saroné.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.