Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Verskeie kanse vir koop en verkoop gebied

Geleenthede om Kers­inkopies te doen en van huisartikels ontslae te raak word einde November gebied.

  • Die Hoërskool Witteberg se Kersmark word op 30 November van 09:00 tot 14:30 gehou. Daar sal onder meer ’n teetuin, stalletjies en vars gebak wees. Toegang kos R10. Pensioentrekkers kry gratis toegang. Bel Inge Fröhlich by 058-303-5271.

) Die Panorama-huismark word op 29 en 30 November op die hoek van President Krugerstraat en President Bothasingel gehou. Bel Freda Wächter by 082-320-2908.

  • Die Golden Gateway-hospies in Bethlehem hou op 30 November ’n kattebakverkoping op sy perseel by Uniestraat 13. Enigeen kan teen R100 ’n 3 m x 3 m-staanplek huur. Skakel 058-303-7109.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.