Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Vingers ken note se pad

Leanne Munro, ’n gr. 12-tuisonderrigleerling van Harrismith, het die Hennie Joubert-eerbewys vir haar prestasie in Unisa se gr. 7-klaviereksamen ontvang.

Dié prys word deur Unisa toegeken aan die twee kandidate wat die hoogste punte in die land behaal het.

Leanne het in Mei aan die St. Michael-kunswedstryd in Bloemfontein deelgeneem en onder meer ’n A+++ (97%) vir haar impressionistiese stuk behaal.

Leanne gaan in September haar gr. 8-klaviereksamen speel. Sy beskou dit as ’n groot voorreg om al die jare se harde werk met dié kwalifikasie te kan afsluit.

Sy ontvang klavieronderrig by Beulah van Aswegen.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vrystaat Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.