Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
VS wen in drie afdelings

Altesaam 208 spelers van die Vrystaat, Gauteng-sentraal, Mpumalanga en Noordwes het Vrydag (14/02) en Saterdag (15/02) aan die Vrystaatse veterane-tennistoernooi in Bethlehem deelgeneem.

Bertus Scholtz het die toernooi vanjaar ’n sewende keer gereël.

Vrydagaand en Saterdagaand is ’n geselligheid vir die spelers by die Hoërskool Voortrekker gehou.

Die prysuitdeling is Saterdagaand gehou en die Vrystaat het in drie afdelings gewen: die 120-, 160- en die 200B-afdeling. (Dié getalle verteenwoordig die gesamentlike ouderdom van die spanlede.)

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.