Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Wen liga

Die Laerskool Jordania in Bethlehem het die rugbyseisoen op ’n hoë noot afgesluit.

Tydens die Griffons-eindstryd op Donderdag 7 Junie in Welkom is die o.11A en die o.13A-rugbyspan as ligawenners gekroon.

Die o.11A-span het met 15 – 12 teen die Laerskool Truida Kestell gewen.

Die o.13A-span het met 15 – 12 teen die Kroonheuwel- Primêre Skool gewen.

Die o.9A-span het net-net verloor en is dus naaswenners. Dié span het met 17 – 19 teen die Welkom-Volkskool verloor.

Vir die eerste keer was een skool by al drie eindwedstryde betrokke.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vrystaat Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.