Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Vier maand van liefde só

Die maand van liefde is hiér en wanneer ons na vandeesweek se uitgawe kyk, blyk daar nog baie liefde in Atlantis te wees.

Niemand het hartjies in hul oë nie – die gevalle van “liefde” gaan liewer oor die liefde vir die saak.

Al is misdaad en wreedheid aan die orde van die dag, is daar wetstoepassers wat só lief is vir hul gemeenskap dat hulle onver­moeid werk om skurke van die strate af te kry. Hulle is selfs lief vir sport.

Liefde kom in vele vorme voor en dit is nie altyd maklik om die liefde vir ’n saak lewend te hou nie, maar soos meeste ander dinge is liefde harde werk.

Kies vandeesmaand iets om jou liefde te betoon – of dit ’n kerk, kind se skool of ’n niewinsgewende organisasie is – en kyk net wat jy kan vermag met ’n bietjie meer liefde. – YM

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak WeskusNuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.