Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Bid saam vir Diazville

Die forum vir pastore van Saldanha hou spesiale biddae ná die onluste.

Die eerste diens vind Sondag 2 Desem­ber om 16:00 in die Hoërskool Diazville se skoolsaal plaas en 9 Desember in die Diazville-gemeenskapsaal.

Alle belangstellendes word genooi om saam te bid vir die herstel van die gebroke gemeenskap. Gemeenskapslede, plaaslike organisasies en belangstel­lendes is welkom. Bel pastoor Jooste by 082 783 6342 of pastoor Maart by 072 602 6710 vir nog inligting.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.