Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Deftige geleentheid sluit toerismemaand af

Nasionale toerismemaand is Woensdag 30 September op ’n stylvolle wyse in Porterville afgesluit.

Porterville-toerisme, Koppikofi en Villa Cho-Co-Latt-gastehuis, sowel as Boet’s Taxi’s het kragte saamgesnoer om ’n groep plaaslike vroue van die Porterville-gemeenskap op ’n deftige middagete te trakteer.

Ná die lang afsonderingstyd weens die Covid-19-pandemie het die vroue die geleentheid om mooi aan te trek en uit te gaan met albei arms aange­gryp en die opkoms by die geleent­heid het alle verwagtinge oortref.

Die groep vroue is deur toerisme-komiteelede sowel as Bergrivier-toerisme se nuwe bestuurder, Nomonde Ndlangisa, vergesel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.