Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Gaps onderklere van wasgoedlyn

Vervolg van Bl 1

Die seun se ma sê sy moes haastig ingryp toe die man ’n negejarige meisie om haar lyfie gryp en te kenne gee dat hy R10 sal betaal om haar saam met hom “kamer toe te vat”.

Sy sê ’n vrou (35) van die woonbuurt het in vrees geleef omdat Matthews haar gereeld agtervolg en selfs haar onderklere van die draad af gesteel het.

Tog het sy in daardie stadium nie werklik besef hoe gevaarlik Matthews is nie en nooit gedink haar eie seun of enige van haar ander kinders is in gevaar nie.

Hoewel die ouers verheug is oor Matthews se stewige vonnis, voel hulle dit kan nie hul kind se onskuld terugbring nie.

Die waardestelsel waarmee hul seun grootgeword het, is een van “opregte liefde tussen man en vrou en geen seks voor die huwelik nie”.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.