Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Gedenkdienste bring ere aan afgestorwe polisielede

’n Kerkdiens in die All Saints Angli­kaanse kerk in Hopefield is op Woens­dag 26 September gehou om die ge­meen­skap en polisie bewus te maak van Polisie-veiligheidsmaand in September.

Een van die kerkdiens se doele volgens kaptein Gottlieb Adams van Hopefield-polisie, was om hande te vat, mekaar te ondersteun en te respekteer en om sodoende saam ’n verskil te maak in die bekamping en voorkoming van misdaad.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.