Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Helde kry ’n oomblik in die kollig

Reeds 74 inhegtenisnemings net in hierdie jaar.

Troy, ’n patrollie- en springstof-polisiehond van die Saldanha- honde-eenheid en sy kollegas, sers. Unathi Kelembe en konst. Amelia Kruger, verdien ’n oomblik in die kollig nadat dié dinamiese trio gesamentlik reeds 74 in hegtenis­nemings tot dusver hierdie jaar uitgevoer het.

Dié gedugte span het onder meer verdagtes vasgetrek vir die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie, roof, intimidasie en opsetlike saakbeskadiging.

Altesaam 61 inhegtenisnemings was vir die besit en handel in dwelms.

Kapt. Pedro Arendse, hul bevelvoerder, sê dié span is gewis ’n “baie groot aanwins vir die eenheid”.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.