Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Keer dat jy nie slagoffer van misdaad word nie

In die lig van ’n toename in misdaad in die Porterville-omgewing het die plaaslike polisiekantoor die volgende veiligheidswenke gedeel.

Volgens die polisie hoef hierdie wenke nie net deur Porterville-inwoners aangewend te word nie, maar deur elke Weskusser aangesien die hele streek ’n toename in misdaad ervaar.. Ken al jou noodnommers.. Hou jou selfoon in jou kamer.. Moet nooit sleutels in ’n hek of in ’n slot los nie.. Maak voorsiening vir goeie beligting rondom jou huis.. Pos wat in ’n hek gelaat word, kan ’n aanduiding wees dat daar niemand tuis is nie.. Gordyne moet na sonsondergang toegetrek word.. Moet nooit werkers of kontrakteurs alleen in jou huis toelaat nie.. Moet nooit tuingereedskap of lere buite los of laat rondstaan waar mense met lang vingers dit maklik kan gaps nie.. Wees versigtig wat jy voor jou werkers bespreek.. Meld by die naaste polisiekantoor aan wanneer daar vir ’n langer tydperk niemand by die huis gaan wees nie. . Meld enige verdagte mense, aktiwiteite of voertuie in jou gebied dadelik by die polisie aan.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.