Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kom haal gesteelde eiendom by SAPD

Die Saldanha-polisiekantoor het steeds heelwat vermoedelik gesteelde goedere wat nog nie deur die regmatige eienaars opgeëis is nie. Dit sluit onder andere fietse, elektriese toebehore, gereedskap en televisiestelle in. Inwoners wat hul eiendom vermis, kan by AO Brendcolen Jansen van die Saldanha-polisiekantoor navraag doen. ’n Bewys van eienaarskap sal verlang word. Skakel 022 714 8333 vir navrae.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.