Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
’n Lag met ’n traan toe leerders terug skool toe gaan

Woensdag het leerders met blydskap en ’n paar trane terug skool toe gegaan.

Weslander het ’n paar plaaslike skole besoek om te sien hoe die eerste skooldag van 2020 begin het.

Volgens Debbie Schäfer, provinsiale minister van onderwys, het sowat 69 400 graad R-leerders en 107 000 graad 1-leerders vandeesweek hul skoolloopbaan begin. Dit is 104 336 meer graad 1-leer­ders as verlede Januarie.

Ouers en voogde wat steeds nie plek vir hul kinders gevind het nie, moet die plaaslike distrikskantoor van die WKOD nader.

Vir nog inligting kan die departement se webblad by https://wcedonline.westerncape.gov.za/admissions-201920 besoek word.

Die plaaslike distrikskantoor, in Vredenburg geleë, kan by 022 719 1809 geskakel word.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.