Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Organisasie spog nou met ’n nuwe naam

Weskussers wat Weskus-APD se hulp soek, moet kennis neem dat dié organisasie nou as die Harbour of Wellness: Center for Persons with Disabilities bekend staan.

Die organisasie, voorheen bekend as Weskus-APD wat mense met gestremd­hede help, het onlangs ’n naams­veran­dering ondergaan. Die orga­nisasie nooi belangstellendes om sy eerste jaarvergadering Donderdag 29 Ok­to­ber om 11:00 by te woon. Die vergade­ring sal by die Hoedjiesbaai-gebou in Trichardtstraat, Saldanha, plaasvind.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.