Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Piketberg se kinders maak strate netjies

Piketberg se kinders van wyk 4 in samewerking met die plaaslike inwoner Donny Frans en die Bergrivier-munisipaliteit (BM) se burgemeester, Ray van Rooy, het die afgelope naweek die strate netjies gemaak deur rommel op te tel.

Die hardwerkende spannetjie het talle swartsakke met rommel gevul, wat na afloop van die geleentheid na Piketberg se vullis-oorlaaistasie geneem is. Bergrivier-munisipaliteit bedank die span vir hierdie suksesvolle inisiatief wat ook die jongspan daarvan bewus gemaak het om vir hul omgewing om te gee.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.