Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Polisie praat met leerders oor beroepe

Hopefield-polisie het Maandag 22 Oktober gr. 9-leerders en ouers van Hopefield Primêr toegespreek oor skoolveiligheid en beroepskeuses.

Volgens die bevelvoerder van die Hopefield-polisie, Gotlieb Adams, het sers. Jolene Losper die toespraak aan die leerders gelewer.

“Die skoolhoof, Fabian Pietersen, het haar geprys vir haar toegewydheid aan al hul leerders se toekomsdrome en veiligheid by die skole,” vertel Adams.

“Dit is vir ons as Hopefield-polisie ’n riem onder die hart om deurentyd betrokke te wees by skoolveiligheid en om alle leerders altyd te motiveer in hul strewe na geluk en vooruitgang gedurende hul skoolloopbaan,” het Adams gesê.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.