Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Polisie trakteer ‘aanneem-oumas’

Oumas in Vredenburg kry nuwe lewe.

Verlede Woensdag het die Vredenburg-polisie en die Vredenburg-gemeenskaps­poli­siëringsforum (GPF) ’n projek begin waarin oumas van die ge­meenskap deur die polisie “aangeneem” is. Met die hulp van Vredenburg se GPF en polisie is kospakkies aan vyf hard­wer­kende oumas gegee wat daagliks na hul kleinkinders moet omsien.

Polisiebeamptes het vir heerlike eet- en drinkgoed by die geleentheid gesorg.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.