Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Porterville-langtafel ‘asemrowend mooi’

Porterville-toerisme het Saterdag 2 Maart die dorp se eerste “Dinner Under The Stars” aangebied.

’n Gedeelte van die dorp se hoofstraat, tussen Voortrek­ker- en Kerkstraat, is afge­skort en ’n lang tafel is met wit tafeldoeke en kerse vir dié geleentheid versier.

“Dit was asemrowend mooi met die sonsondergang wat die berg in die agtergrond ingekleur het. Soos dit donkerder geraak het, het die liggies en kerse op die tafels begin lig maak.

“Die gaste het gesels, gekuier en heerlik geëet. Dankie aan al die gaste wat die geleentheid bygewoon en ons ondersteun het,” het Lizelle Wentzel van Porterville-toerisme gesê.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.