Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Porterville-paartjie aangeval by die huis

“Ek glo dis dieselfde mense wat die graffiti vir ons gelos het, maar daar is nie bewyse nie,” sê Tobie.

“Die polisie het wel teorieë, maar die motief vir die aanval is nog duister.”

Hy sê ook die ondersoekbeampte wat die graffiti-saak hanteer, het tot dusver baie moeite gedoen en hulle deurlopend op hoogte gehou van verwikkelinge, maar daar is nie juis vordering gemaak met dié saak nie, “want daar was so min inligting om op te volg”.

“Ek glo daar is nou meer bewyse en dat die ouens hopelik gevang kan word.”

Kapt. Helfrich het bevestig niemand is nog in verband met die graffiti-saak óf die plaasaanval in hegtenis geneem nie.

Sy kon nie die gerug bevestig dat voetspore gevind is wat na die losieshuis op die plaas lei waar seisoenwerkers bly nie.

“Daar is verskeie stelle voetspore gevind en daar kan nog nie afleidings gemaak word nie. Dis ’n roete wat die werkers daagliks stap”, het sy verduidelik.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.