Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Sê jou sê oor heffings op koopkragbokse

Inwoners wat kommentaar wil lewer op die Saldanhabaai-munisipaliteit se voorgestelde heffings op kragbokse van 40 ampère en 60 ampère het tot Maandag 12 November om 16:30 so te maak.

Openbare vergaderings is in Oktober in die onderskeie Saldanhabaai-dorpe gehou om dié heffings met die publiek te bespreek.

Teen Desember sal ’n verslag aan die raad voorgelê word om die voorgestelde heffings te heroorweeg.

Geskrewe kommentaar moet aan die munisipale bestuurder gerig word by mun@sbm.gov.za of per hand by die munisipale kantoor in Hoofstraat, Vredenburg, afgegee word.

’n Uiteensetting en verduideliking van die beoogde heffings is beskikbaar op sbm.gov.za se nuusblad.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.