Die Sudoku’s is net die regte kuur vir die lang someraande.
Maak ’n potjie tee of skink ’n glasie vonkelwyn (as jy het!), en geniet die uurtjie van dink en peins en die wonderlike a-ha-oomblik.
Dit hou nie net jou brein fiks nie, maar is ook lekker ontspanning. Hierdie week se oplossings verskyn in aanstaande week se Weslander.