Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Atlete blink uit in unieke wedloop

Langebaan-atletiekklub se atlete het hulle goed van hul taak gekwyt toe hulle Saterdag 8 Desember aan die Prison to Prison-wedloop in Worcester deelgeneem het.

Volgens Christopher Rodgers, die klubvoorsitter, het Calmin Valentino ’n persoonlike beste tyd van 3 uur 23 minute in die 42.2 km opgestel. Sandra Bester was tweede in die 21 km in die veteraanafdeling vir vroue in 2 uur 3 minute en Steven Williams het sy debuut in die 21 km gemaak met ’n algehele 19de plek met ’n skittertyd van 1 uur 32 minute. John Hutchinson het ook met ’n skittertyd van 1 uur 59 minute in die 21 km uitgeblink.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.