Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Balletjies vir eers gebêre

Die Weskus-tafeltennisfederasie (WTTF) het vandeesmaand sy laaste ontwikkelingstoernooi vir die jaar by Vergenoeg Primêre Skool in Vredendal gehou.

Rozelda Louw, kommunikasiebeampte van die WTTF, sê Denvan Bocks, die voorsitter, het die verrigtinge geopen en almal teenwoordig het die volkslied gesing.

Augustinus Newman, die hoof van Vergenoeg Primêr, het die pryse aan die wenners en naaswenners oorhan­dig. Die meisies het ook geskenk­pakkies ontvang.

“Die registrasieproses vir die toernooi is ná die openingseremonie gedoen. Altesaam 41 inskrywings is ontvang en leerders van vyf skole het deelgeneem.”

Die toernooi het die volgende wenners en naaswenners in die eindrondes opgelewer:

  • Wenner – o.8-meisies:
  • Lee-Shaundrey Draghoender (Maskam Primêr).
  • Wenner – o.8-seuns:
  • Ethan Louw (Vredendal-Noord Primêre Skool).
  • Wenner – o.10-meisies:
  • Amore De Klerk (Vergenoeg Primêr)
  • Wenner – o.10-seuns:
  • Keanan Djeudje ( Vredendal-Noord Primêre Skool).
  • Wenner – o.13-meisies:
  • Zoey Matroos (Maskam Primêr)
  • Wenner – o.13-seuns:
  • Eden Cloete (Maskam Primêr)
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.