SWART-VRYDAG-AANBOD! Betaal slegs R9,99 vir die eerste twee maande as jy nou ’n intekenaar word. Spring gou!
Sport
Bonuspunte vir tennisspelers

Vredenburg-tennisklub was weereens aan die brand in die vyfde ronde van die Boland se gemengde tennisliga en die A- en B-span het albei hul wedstryde Saterdag 20 Oktober gewen.

Vredenburg A het teen Malmesbury gespeel en 10-2 gewen.

Met die oorwinning het hulle ook twee bonuspunte verdien en dus die kragmeting 12-2 beklink.

Vredenburg se B-span het ook in Stellenbosch teen ’n span van Maties kragte gemeet en die wedstryd 9-5 gewen.

Die span het twee bonuspunte verdien en dus die span van Maties

11-5 verslaan. Al twee spanne behou hulle tweede plek op die punteleer.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.