Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Dagboek/ Diary

Saterdag 11 Mei bied Weskusjag se tak Kaapjag ’n groepering-skietgeleentheid om 09:00 by Grootrug op die pad tussen Velddrif en Piketberg aan.

Die kompetisie is in afdelings vir .22-randslag; senterslag-kalibers kleiner as .30 en .30 en groter kalibers.

Daar sal ook ’n haelgeweerskiet aangebied word.

Kontak Johan Ellis by 083 607 3886 vir navrae.

Stuur enige sportnuus na sport@weslander.co.za teen Maandag 12:00. Skakel 022 713 1251 vir nog inligting.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.