Langebaan-atletiekklub se 10 km-wedloop Saterdag 5 Desember was ’n groot sukses.
Die klub bedank graag die volgende instansies vir hul bydraes: Weslander, Peninsula Beverage Vredenburg, Langebaan Country Estate, Saldanhabaai-munisipaliteit se wetstoepassers, Langebaan primêre skool, Print and Post, Beacon-kerk, Charles Barends en Mario Jacobs van die Saldanhabaai-munisipaliteit.