Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Patrysberg-uitdaging ’n sukses

Die derde Patrysberg MTB & Trail Run is die afgelope naweek in St. Helenabaai gehou.

Altesaam 150 stappers het die pretstap of -draf aangepak en 116 fietsryers het aan die MTB-uitdaging deelgeneem.

Alle geld wat ingesamel is, gaan aan die NG gemeente St. Helenabaai.

Kobus Lock, eienaar van Patrysberg, het die gemeenskap vir hul ondersteuning bedank. “Ek wil graag vir Willie Calitz uitsonder wat die roetes vir die deelnemers uitgelê het,” het Lock gesê.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.