Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Posduif-uitslae

Uitslae van die Velddrif-posduifklub gevlieg van Laingsburg, Saterdag 18 Julie:

Jong duiwe

1. Jannie en Zandre, 2. Jannie en Zandre, 3. Jutie de Witt, 4. Jannie en Zandre, 5. Jannie en Zandre, 6. Basson de Witt jr. 7. Andre Clarke, 8. Jurie de Witt, 9. Andre Clarke, 10. Marius Lloyd.

Ope afdeling

1. Manie en Adrian Veld, 2. Jannie en Zandre, 3. Nico Wiid, 4. Manie en Adrian, 5. Tom Dooley Lofts, 6. Dennis en Linda Robinson, 7. Jannie en Zandre, 8. Manie en Adrian Veld, 9. Manie en Adrian Veld, 10. Andre Clarke.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.