Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Weer sit niemand koud nie

Honderde atlete het Saterdag, on­danks die gure weer, aan die ArcelorMittal Langebaan-halfmara­thon deelgeneem.

Dié halfmarathon is deur ArcelorMittal Saldanha-atletiekklub in samewerking met Club Mykonos en Weslander as mediaborg aangebied.

’n Lekker gees van samehorigheid het geheers onder die stappers en drawwers wat die 21.1 km, 10 km of 5 km-pretloop aangedurf het.

Bossie Boshoff, voorsitter van die klub, bedank almal wat betrokke was om van dié dag ’n sukses te maak. Atletiekklubs van buite die Weskus het aan die wedlope deelgeneem. Die 21.1 km was ook ’n amptelike wedloop vir die Weskus-atletiekvereniging.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.