Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Weskus-potspelspelers wys hoe

Weskus Pool se Pool Dogs het Saterdag 26 Januarie hul algehele jaar vergadering in Velddrif gehou en dit was weereens ’n reusesukses.

Verlede jaar het groot opwinding gebied en ’n hele klomp nuwe spelers het aangesluit.

Weskus Pool wil graag elke speler bedank vir hul toewyding waarmee hulle die klub in 2018 ondersteun het.

Die wenners van 2018 is as volg:

A-liga-wenners (Hoppers):

Gerrit Botha, Sean Yuill, André van Vuuren, André Grobelaar, Louw du Plessis en Ettiene Roberts.

B-liga-wenners (Dead Stroke):

Elanie Botha, Heinro Swiegers, Jaundre Rabie en Inelda Heyns.

Besgeklede span:

Deadstroke

Vroue-enkelspelwenner:

Madre Smal

Vroue-dubbelspelwenners:

Inelda Heyns en Madre Smal

Dubbelspelwenners:

Anler Visagie en Jacques Cronje

Ope-enkelspeler: Ivan Wurz

Meesters-enkelspeler: Gert Hibbert

Senior enkelspeler: Jacques Cronje

Meestersddubbelwenners:

Gert Hibbert en Paul Jacobs

B-liga-speler van die jaar:

Jaundre Rabie

Mees verbeterde speler: Sean Yuill

Gemengde dubbels-wenners:

Gert Hibbert en Barbara Amor

Beste B-liga-spelers:

Jaundre Rabie, Inelda Heyns, Storm Oosthuizen, Morne Koekemoer en Viginea Paine.

Beste A-liga-spelers:

Gerrit Botha, Arnold Olivier, Anler Visagie, Gerald McMaster, William Huisaman, Gert Hibbert, André van Vuuren, Sean Yuill, André Grobelaar en Louw du Plessis.

Junior wenner: JC Oosthuizen.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.