Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Stemme
Dankie vir sulke eerlike, goeie diens

Ek en my man was Saterdagaand deel van ’n toergroep wat Blue Bay Lodge se restaurant besoek het. Ons het heerlik gekuier en toe ons die rekening wou vereffen, was my man se geld weg. Ons het begin teruggaan op ons spoor. Een van die kelners, ene Farai, het die geld opgetel en by die bestuur ingegee. Ons wil net aan Farai baie dankie sê vir sy eerlikheid. Ons sal in die toekoms gewis weer van jul vriendelike diens gebruik maak!

E. en T. Hanekom,
Velddrif
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.